Idee vir 'n ingang sou daar 'n baie hoë plafon wees
Q
Vervang die cladding met ligte-kleur mure, dan hou ons van die kombinasie van stene en groot vensters. Lyk lekker industrieël
Kan mooi wees vir 'n voorportaal - hout saam met glas is mooi
Kombinasie van reghoekige- en ronde vensters, kleurpallet
Mal oor die oorhangdakke, vet pilare, kleure
Hout, staal, glas en sement - dit is moeilik om hierdie ontwerp met 'n swart spitsdak te visualiseer, maar ons hou baie hiervan.
Die kombinasie van swart rame, groot verdeelde vensters en steen is mooi.
Alles is mooi!
Idee vir 'n ingang sou daar 'n baie hoë plafon wees
Q